Weg! Platteland

Ons gaan tuin toe

FOTOGRAFIE

As die gogga eers byt…

Insekfotografie het sy uitkyk op die lewe heeltemal verander, sê die fotograaf Mike Green. Hy deel sy wenke hoe om dié klein gediertes af te neem en te geniet.

Waar kom jou belangstelling in insekfotografie vandaan?

Vreemd genoeg was dit nie ’n liefde vir insekte nie. Ek is al 38 jaar ’n fotograaf en het al amper elke genre behalwe makrofotografie verken. Agt jaar gelede moes ons my ma, wat demensie het, voltyds op die plaas gaan oppas. Dit was frustrerend om nie meer foto’s van troues en sportgeleenthede te kon neem nie. My goeie vriend John Read het my toe aan makrofotografie bekend gestel… En skielik het ek honderde onderwerpe reg onder my neus geghad!

Waarom geniet jy dit om foto’s van skoenlappers, insekte en bye te neem?

Ek gebruik slegs ’n makrolens vir dié tipe fotografie, en daarom sien ek fassinerende detail wat ’n mens nooit met die blote oog sal kan sien nie.

Die besonderse “konstruksie” en gedrag van dié diertjies verbaas my keer op keer keer. Voordat jy volgende keer na die blik insekgif

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland5 min read
Dinofeng Se Bont Broeikas
Onthou jy nog die mixed grill, alomteenwoordige kroonstuk op plattelandse spyskaarte in die jare sewentig en tagtig? Dis waarvoor jy skielik lus kry as jy een Vrydagmôre die nuwe Makers Village op Cullinan binnestap met ’n honger kol op die maag. In

Related Books & Audiobooks