Die pad na jou eie ‘gin’
Jun 01, 2020
3 minutes
Julle blink ál meer uit as kontrakprodusent wat ander entrepreneurs met die ontwikkeling en vervaardiging van hulle eie spiritualieëprodukte help. Hoe lyk ’n tipiese kliënt?
Ons produseer produkte vir twee soorte kliënte: Die een groep is mense wat belang stel in distillering en moontlik al geëksperimenteer of selfs resepte ontwikkel het. Hulle nader ons omdat hulle dalk nie die kapitaal of genoeg tyd het om ’n hele stokery op die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days