Kuier

REK RANDE MET Rys

KALIPSO-RYS MET STEAKREPIES

Genoeg vir 4

BESTANDEELE

Rys

1 koppie rys
1 teelepel sout
3 eetlepels botter
4-6babamielies
200g knopiesampioene, in skyfies gesny
1 selderystingel, gekap
1 wortel, geskraap en gekap
1 eetlepel vars koljanderblare pietersielie, gekap
1 groterige ui, gekap
1 rooi en 1 groen soetrissie, witgedeeltes verwyder en in stukkies
1½ teelepels sojasous
1½ koppie bevrore ertjies

Steak

400 - 500g kruisskyf (rump) ofrib-eye steak
¼ koppie olie
1 eetlepel balsemiekasyn
1 teelepel klewerige bruinsuiker
Sout en gemaalde swartpeper

METODE

Kook die rys in soutwater sag, maar nog ferm. Dreineer eenkant-Verhitdie botterin braai die mielies, sampioen« wortel, koljander, ui en soetrissies daarin tot sag. Hou eenkant. Giet die rys in ’n oondvaste bak met ’n deksel en roerdie sojasous,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related