Kuier

SUSTERS SWOEG SAAM

Virtwee susters van Bonteheuwel op die KaapseVlakte was die lewe nog nooit maklik nie, maar ondanks al die struikelblokke wat oor hul pad gekom het, het hulle besluit om die argitekte van hul eie toekoms te wees en selfte werk vir hul sukses.

Lisakhanya (19) en Anathi (18) Booysen J s die toonbeeld van uithou en aanhou. Net so ’n bietjie meer as ’njaar gelede het dié twee besluit om hul eie besigheid te begin. Behalwe om vir kos en hul studies te betaal, was dit ook hul poging om broodnodige werk te skep vir werklose mense in hul gemeenskap.

Toe Anathi se aansoek vir ’n beurs om haar studies te voltooi onsuksesvol was, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related