Nuttig & nuut
Mar 04, 2022
2 minutes
SUZANNE VENTER
BEPLAN PERFEKTE JAGUITSTAPPIE MET DIÉ TOEPASSING
Met die jagtyd om die draai is die My hunting-toepassing net wat jy nodig het om seker te maak jou beplanning is kolskoot.
Die doel van die toepassing is om die inligting van die jagbedryf te konsolideer om dit vir jagters en verskaffers maklik te maak om alles wat nodig is, op een plek te kry, te bestel,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days