Huisgenoot

JONG RUS SE YSLIKE SKANDE

SY IS net 15 jaar oud, maar ’n herrie dreig reeds om haar sportsukses in ’n sirkus te laat ontspoor.

Haar indrukwekkende prestasie behels een van die ingewikkeldste bewegings in sierskaats: die skaatser draai soos ’n glimmende tol deur die lug – een, twee, drie, viér keer – voor sy op een skaats land en grasieus verder gly, skynbaar moeiteloos.

Toe Kamila Valieva dié toertjie op die pas afgelope Olimpiese Winterspele in Beijing twee keer in een nommer suksesvol uitvoer, was dit genoeg om haar span van ’n goue medalje te verseker – en die wêreld verwonderd te laat toekyk.

Dit het die Rus se status as een van die beste sierskaatsers in die onlangse verlede bevestig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde