Huisgenoot

SKI-STORM

SY IS die Sneeuprinses gedoop, en haar gesig het op die voorblaaie van glanstydskrifte en adver tensieborde reg oor die Chinese hoofstad gepryk

Die skiër Eileen Gu – in China bekend as Gu Ailing – is die liefling van die Olimpiese Winter spele in Beijing en eesdae die gesig van ’n sport wat vaardigheid, noukeurigheid en senuwees van staal verg

Toe die 18-jarige aantree vir haar laaste sprong in die freestyle-skikompetisie vir vroue, het sy die hoop van die gasheerland van vanjaar se Winterspele op haar skraal skouers gedra.

Sy was toe in die derde plek en het geweet sy moet alles uithaal as sy goud met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199