Landbouweekblad

HOËVREKTESYFER: Hanteer dit só

Oorsake van grootskaalse vrektes by vee sluit in weerlig, kwaadwillige vergiftiging, foutiewe voermengsels, verandering van voer sonder die nodige aanpassingstye, siektes en blootstelling aan gifplante, veral waar diere na ’n nuwe deel of kamp op ’n plaas verskuif word.

Die aantal diere wat aangetas word, wissel van enkeles tot duisend en meer. ’n Paar jaar gelede het 1 250 beeste in ’n voerkraal gevrek weens lamsiekte. In 2019 is ongeveer 1 900 beeste in ’n voerkraal in KwaZulu-Natal aan vergiftiging dood en tientalle moes van kant gemaak word weens humanitêre redes en ’n swak prognose. Elke jaar is daar ook gevalle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related