Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Wanneer het ons vroue dit begin verplig maak dat ons mekaar moet komplimenteer? Ek dink die meeste van ons glo dat wanneer ons ander kan“raaksien”dan neem dit ’n bietjie van ons eie selfsugtigheid weg enonmid dellik voel ons ook beter oor onsself. Dis asof jy ook beter voel wanneer jy iemand anders lekker laat voel.

Die probleem kom in by hoe opreg iets is wanneer ons dit vir mekaar sê. Soms is dit asof daar ’n stille oorloggie aan die gang is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related