Landbouweekblad

‘Boere hunker na koöperatiewe model’

Die landbou is een van die mees dinamiese sektore in Suid-Afrika. Almal wat daarby betrokke is, verander dit, pas dit aan by ander omstandighede en beraam nuwe planne.

As ’n mens vandag kyk hoe suksesvol Sentraal-Suid Koöperasie (SSK) en sy filiale, soos die kanolaverwerker Soill en Eureka Mills, is, kan jy jou moeilik indink in die situasie van 24 jaar gelede. Toe hy in Januarie 1998 as uitvoerende hoof van SSK ingeval het, het die landbou in die Suid-Kaap baie anders gelyk, sê mnr. Erenst Pelser.

SSK het net twee handelstakke gehad, een op Swellendam en een op Heidelberg, en ’n lang droogte het dit nie maklik gemaak vir die boere nie. Kanola was nog ’n sukkelende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit