Huisgenoot

MAAK SO SLIM SKOON

1 NUWE DOEL VIR KLERE EN HANDDOEKE

Kyk deur jou kaste en laaie vir items wat te klein is of wat jy nie meer dra of gebruik nie. Klere wat nog in ’n goeie toestand is, kan natuurlik weggegee word, maar toiingrige T-hemde en ou handdoeke met gate of vlekke kan vir ’n ander doel aangewend word. Gebruik dit om vloere, vensters, mure, die bad en ander oppervlakke mee af te vee.

2 RUITE SONDER STREPE

Is jou ruite vol vingerafdrukke of hondesnoetmerke? Meng 250 ml (1 k) water, 250 ml

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related