Kuier

UIT-TURN-TYD VIR FESTIVE

Voor die groot kuier en groot eet van Kersfees, is daar die groot skoonmaak vir die festive. Maar dit hoef nie ’n kopseer te wees om al daai vergete hoekies en draaie Vskoon te kry nie. Hier is ’n paar nuttige truuks om vinniger en doeltreffender jou uit-turn-werk klaar te kry.

1 'N SKONER STRYKYSTER

’n Strykyster is een van die items in jou huishoe irriterend dit is wanneer jou strykyster aanbrand en dan vassit aan jou klere as jy dit probeer stryk voor jy by die deur uitgaan. Maak ’n gebrande strykyster skoon deur ’n stuk lap (of kombuispapier) te stryk waarop ’n paar eetlepels sout gesprinkel is. Stryk verskeie kere oor die sout tot die merke verdwyn. Skakel die yster af en laat dit heeltemal afkoel. Vee dan die metaalplaat met ’n klam lap af.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related