Huisgenoot

BLYE GEES TOT DIE EINDE

AS KLEIN dogtertjie wou sy ’n veldwagter wees óf in ’n dieretuin werk. Maar as Betty White dié loopbane nagejaag het, sou die vermaakbedryf soveel armer wees en aanhangers sou nooit haar naam en humorsin leer ken het nie.

Dié veteraanaktrise is op 31 Desember verlede jaar net ’n paar dae voor haar 100ste verjaardag oorlede. Maar tot in haar laaste dae het Betty daardie geesdriftigheid uitgeleef waarvoor haar aanhangers lief geword het.

Kort voor haar dood, in haar heel laaste onderhoud, het Betty op die voorblad van gepryk ter viering van haar 100ste verjaardag. Daarin het sy haar geheim tot ’n lang lewe verklap: om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related