Huisgenoot

TE VEEL RAM VIR SY RUS?

STAP ’n mens in in die sitkamer van sy ouerhuis, is dit net bokkoppe waar jy kyk. Van die muur bekyk hulle jou op ’n streep met hul blink, verstarde glasogies.

Hy’s self ook ’n ram hier tussen die bulle; ’n ram op soek na ’n ooi, of eintlik liewer ’n Rus …

En toe sý hier instap – die een wat hy graag in sy kraal wil jaag – skrik sy haar byna boeglam vir die troppie teen die muur.

Gideon Coetzee (38), jagter, IT-spesialis en deelnemer aan die VIA-maatsoekreeks , was so effens verbaas toe die Russiese komponis Alisa Chernova (27) in ’n benoude stem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related