Huisgenoot

WAAR IS JY, CLEO?

AL WAT jy deur die oog van die hommeltuig sien, is kilometers en kilometers van wit duine langs die uitgestrekte oseaan. Jy moet mooi kyk om die eenvoudige staanplekkies te sien wat byna naatloos met die ongerepte landskap saamsmelt.

Die Blowholes-kampeerplek in Wes-Australië is gewild onder natuurliefhebbers. Jy kan stap of snorkel in die helder water waar walvisse speel. Maar dis nie om die natuurskoon te verewig dat die hommeltuig vandag hier sweef nie.

Die polisie hoop hul oog in die lug sal die vierjarige Cleo Smith gewaar, wat in die middel van die nag uit haar tent verdwyn het. Maar in al hierdie uitgestrektheid is daar geen spikkeltjie pienk wat op ’n meisietjie in pajamas dui nie.

Die drama wat die wêreld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related