Verwagting teenoor werklikheid
Oct 22, 2021
2 minutes
Deur Simon Brown
erina Visser van etfSA het eenkeer iets oor risiko gesê wat my lank bygebly het: Risiko is wanneer iets onverwags gebeur. Sy het oor beursverhandelde fondse (ETF’s) gepraat, en haar logika was dat as jy ’n ETF gekoop het om ’n indeks te volg, is jou verwagting dat hy die indeks sal volg; as dit gebeur, het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days