Pas op waarvoor jy wens
Sep 04, 2020
2 minutes
Deur Simon Brown
ons as verhandelaars of beleggers is eintlik risikobestuurders en gewoonlik konsentreer ons op die risiko om geld te verloor.
Risiko in die markte gaan egter oor meer as net om geld te verloor. Ek het voorheen al geskryf een van die wonderlike dinge van belê is dat jou daalrisiko tot 100% beperk is, want ’n belegging kan net tot op nul daal. Die beloning
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days