Huisgenoot

VERGIFNIS NÁ TRONKHEL

OP ’N sonnige dag hier in die skilderagtige Houtbaai, vasgedruk tussen die bloupers berge en die glinsterende oseaan, voel ’n mens so vry soos die seemeeue wat oor die hawe sweef. In dié uitgestrekte natuurprag is dit moeilik om jou die hel van ’n tronklewe in te dink. Ook op die gesig van die man wat jou by die voordeur verwelkom, bespeur jy geen teken van die jare lange ontberings wat hy moes deurmaak nie. Jy verwag bitterheid, woede, selfs gebrokenheid. Rusty Labuschagne was immers 10 jaar lank in Zimbabwe se berugste tronke toegesluit weens ’n moord wat hy steeds volhou hy nie gepleeg het nie.

Maar vandag straal Rusty (60) en sy vrou, Sandra, net vrede uit. Want hy het besef vergifnis is die enigste salf vir sy emosionele, wat na verwagting teen 20 Oktober op die rakke sal wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related