MAAK JOU EIE FOSSIELE
Oct 22, 2021
2 minutes
Saamgestel deur RICHARD VAN RENSBURG
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
ANK, lank gelede het plante, goggas, seediere en landdiere (ja, insluitend dinosourusse!) afdrukke van hulself in modder, slik en ander sagte aarde agtergelaat. Die aardoppervlakke het toe verhard en eindelik rots geword. Die rotsrekords van lewensvorme van ons planeet se verre verlede word fossiele genoem.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days