Huisgenoot

EARL KRUGER

DANKIE, ARENDSVLEIERS

Earl (22) kan deesdae op die kassie gesien word as die stillerige leerder Eugene Jansen in Arendsvlei. “Hy is sy ma se babatjie. Sy pamperlang hom, maar sy pa glo sy ma maak hom te sag groot en hy probeer hom op ’n ander manier grootmaak,” sê die akteur.

Dis juis danksy twee van dié reeks se sterre dat hy vandag op TV naam maak. In 2019 was hy ’n gas by gespeel het, se 21ste verjaardagpartytjie. Daar het hy ’n ou lektor van haar ontmoet. “Hy het gehoor dat ek aan die ATKV-tienertoneelkompetisie deelgeneem het en het gevra of ek dalk in sy toneelstuk wou speel.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related Books & Audiobooks