No Time to Die
Oct 01, 2021
4 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
WAAROOR GAAN DIT?
Dis ses jaar sedert Spectre, en ná vele vertragings weens die pandemie klim Daniel Craig (53) die vyfde en laaste keer in 007 se skoene in No Time to Die.
Bond het sy lewe as ’n spioen gegroet, maar sy rus en vrede is van korte duur. Sy CIA-pel Felix Leiter (Jeffrey Wright) daag op en is op soek na hulp. Gou word Bond weer in sy ou wêreld gedompel. Hy snoer kragte saam met Moneypenny (Naomie Harris) en Q (Ben Whishaw) om ’n wetenskaplike te red.
Maar ’n nuwe skurk is op die toneel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days