Huisgenoot

IN SY VOLLE GLORIE

DIS asof dié rol net vir hom geskryf het. Trouens, sê die akteur Francois Jacobs, as hy nié die rol van Karel Venter gekry het nie, sou hy gedink het daar is iets fout iewers.

Die hoofkarakter in die nuwe romantiese komedie Kaalgat Karel is Francois (32) uitgeknip, sê hy – ja, selfs al is Karel ’n kaalnaeler van formaat wat graag op openbare plekke sy klere laat waai.

“Net soos die karakter sê ek altyd ja vir ’n avontuur,” vertel die akteur vrolik. “Dit is my ding! ’n Mens lewe mos net een keer, so pak die bul by die horings, doen dit en hoop vir die beste.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Hoe Goed Ken Jy? Zayn
1 Zayn het onlangs op die BBC-reeks CBeebies Bedtime Story Show ’n kinderboek gelees. Wat was die boek se naam? A: Pink Trucks deur Sam Clarke B: Music Is in Everything deur Ziggy Marley C: I Lived Inside a Whale deur Xin Li 2 Zayn het onlangs gesê h
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Kinderspeletjies
Pas die prente A-3, B-4, C-2, D-1  Hoeveel hekse? 10 GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, FREEPIK ■

Related