Huisgenoot

LIEWE ELIZE

SLIM MAN DOM MET GELD

Ek en my man baklei voortdurend, want hy weet nie hoe om met geld te werk nie en stel ook nie belang om meer daarvan te weet nie. Hy is nie onverantwoordelik nie, maar net onbelangstellend. Ek moet al die gelddinge doen, en dit is ’n te groot verantwoordelikheid vir my saam met dié om na ons kinders om te sien. Hy wil ook nie dinge leer soos om banksake oor die internet te doen nie. Hy is ook sleg met versekering en premies. Hy sal dit kanselleer eerder as om ’n administratiewe probleem op te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related