LIEWE ELIZE
Nov 26, 2020
4 minutes
KÊREL BLY BY HAAR LEEN
My kêrel leen geld by my, want hy werk nou net halftyd en verdien nie dieselfde as voorheen nie. Hy het genoeg tyd om ’n tweede werk te doen, maar kom nie daarmee aan die gang nie. Hy sal eerder by my geld leen. Ons sou al getrou het, maar hy bly sê hy wil eers geld vir ’n ring kry. Op dié manier gaan dit nie gebeur nie. Ek weet nie meer wat om te doen nie, want ek werk lang ure vir my geld en kan dit nie mors nie. Hy betaal dit nooit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days