Huisgenoot

ONDENKBAAR X 3

DIE drie pragtige blondekoppies op die foto steel dadelik jou hart. In die middel kniel die oudste sussie, Liane (6), en mik speels haar weggooikamera in die rigting van die fotograaf – haar pa, die ortopediese chirurg, Graham Dickason. Selfs agter haar gesigmasker blink haar oë van opgewondenheid.

Aan weerskante van haar, elk met een voetjie vrolik-parmantig voor die ander, staan die tweeling, Maya en Karla (2). En styf in hul handjies vasgeklem is drie identiese, sagte kiwipoppe – die simbool van hul nuwe tuiste. In die regterhoek van die foto sien jy net die been en wit tekkie van nog ’n volwassene – waarskynlik dié van hul ma, Lauren (40), ’n mediese praktisyn.

Die foto, geneem op ’n lughawe, spreek van opwinding oor ’n nuwe avontuur in Nieu-Seeland, waarheen dié oënskynlik gelukkige en liefdevolle Pretoriase

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related