DEUR DIE KUNSTE GEKAAP
Sep 23, 2021
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
Foto’s:
CORRIE HANSEN
SONSTRALE syfer deur die gietende reën toe die twee aangehardloop kom.
As hierdie ontmoeting met die akteurs Dean Balie en Bianca Flanders ’n fliek was, sou Jakkals trou met Wolf se vrou ’n gepaste titel gewees het.
Die twee skitter in hul rolle: Sy met dieselfde krullebol as die hoofkarakter in haar kinderboek, Prinses Pampoenpit, en hy die toonbeeld van aantreklikheid.
Terwyl Dean en Bianca tans op die kassie te sien is as die egpaar Jan-Jan en Chrissie Buys in die kykNET-dramareeks Nêrens, Noord-Kaap, borrel hulle vandag oor hul eie troudag in November vanjaar.
“Dit was nogal cool om daai rol te speel. Goeie oefening, dink ek, vir wanneer ons regtig getroud
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days