SARIE

BLINK IDEE baie styl

Al die ‘oe-la-la’ – teen ’n fraksie van die prys

Lente Swift en Margaux van den Berg van 2 Brunettes On a Budget

As alles volgens plan verloop, sit

Lente Swift en Margaux van den Berg eersdaags in hul nuwe “huisateljee” op ’n funky bank, koppie tee in die hand, met koperrelings waar rye en rye geordende jasse, rokke, bloese en serpe hang . . .

Tans lê die klere steeds heuphoogte in die Swift- en Van den Berghuishoudings. “Tussen en bo-oor alles, en so vinnig as wat ons dit verkoop, kry hulle kleintjies – niemand weet waar dit vandaan kom nie,” skerts Lente. Hul klante – eintlik hul volgelinge – kla nie. Die oomblik wanneer hulle iets plaas op hul Instagram-blad 2 Brunettes On a Budget (2BB), word dit opgeraap. Agter die skerms gaan dit dikwels dol as sold, sold, sold sekondes ná mekaar flits . . . en hulle hul storie moet ken om al die intriges te bestuur.

Hul leuse, , sê presies wat jy van 2BB kan verwag: Benewens die voorheen geliefde () uitrustings wat splinternuut lyk, het hulle ook bekende handelsmerke en selfs ontwerpersitems soos dié van Lena Lisa teen afslagpryse.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related