Ons woel omtrent die afgelope klompie maande in die kuberruim: Ons webwerf is aan die gang en op sosiale media gesels ons ook nou alte heerlik met ons lesers. Gaan kyk gerus by platteland.net – hier kan jy:
INTEKEN op die gedrukte én digitale uitgawe
WEN Skryf in vir kompetisies in die tydskrif
SKRYF Stuur vir ons ’n