Landbouweekblad

DIE PROBLEME TYDENS MIGRASIE

Die bandstertgriet (Limosa lapponica) wat in die somer hier voorkom, is die langafstandrekordhouer. Hulle broei in Alaska en migreer in ses dae oor die Stille Oseaan na die noordkus van Nieu-Seeland in ’n ononderbroke vlug van 11 600 km.

Die Arktiese sterretjie () is egter BirdLife Internasionaal se logovoël as gevolg van die meer as 50 000 km wat sommige van hierdie voëls per jaar op hul migrasietog aflê. Hierdie spesie broei naby die Noordpoolsirkel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass
Landbouweekblad4 min read
Amper In Die Tjoekie
Op pad terug van Nampo bevind Manie hom in ’n bussie met ’n klomp nie-Vrystaters en Kollega agter die stuur. Eers kos dit fyn draai om heelhuids deur die slaggate in Viljoenskroon te kom, en toe vat ons die pad na Parys. So ’n kilometer of wat voor P
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related