Huisgenoot

KLIPPIES VIR ’N TIKKIE HOOP

DIE jaarlikse herdenking van ’n geliefde se dood kan ’n pynlike ervaring wees wat jou wonde keer op keer oopkrap.

Toe die eenjaarherdenking van haar dogter se dood nader kom, het Ronel Vermaak, ’n ma van Kaapstad, geweet dit gaan ’n tyd wees dat sy haar seer weer van voor af beleef. Maar dit was toe dat sy besluit het om haar dogter te eer deur dié dag in iets meer as net ’n dag van hartseer te omskep. Sy wou haar dogter se lewe vier, en gelyktydig vir ander hoop en troos bied.

Twee maande voor dié dag het Ronel (51) daarom klippies met die hand begin versier. Sy het haar dogter Amorei se gunstelingaanhalings daarop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related