SPAAR JOU PITTE
Jul 30, 2021
5 minutes
DEUR MARTELI BREWIS
Foto ter illustrasie
Min mense sal ooit daai dag vergeet wat hulle hul eerste salaris ontvang het. Maar as jy vandag vir jou jonger self finansiële advies kon gee, wat sou dit wees?
Volgens Shafeeka Anthony van JustMoney, fokus baie jong Suid-Afrikaners daarop om elke maand hul rekeninge te betaal én selfs geld weg te sit vir hul oudag. Baie ander spandeer egter elke sent amper nog voor dit in die bank beland het.
Materialisme is steeds een van die grootste uitdagings waarmee jongmense sukkel. Hulle wil graag duur brand nameklere dra en fancy fone hê. Baie van hulle beland diep in die skuld oor hierdie behoeftes.
Chrislynn Sias (26) van Eersterivier in die Kaap en een van se joernaliste, vertel daar is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days