Tracee Ellis Ross
Jul 30, 2021
2 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
MA SE KIND
ié Amerikaanse aktrise speel al sewe seisoene lank die ma van vier en narkotiseur dr. Rainbow Johnson in die treffersitkom . Tracee Ellis Ross (48) het ook die uitloperreeks help skep wat op haar karakter se grootwordjare in die 1980’s. In dié rolprent volg sy in haar beroemde ma, die musieklegende Diana Ross (77), se voetspore. Tracee klim in die skoene van die R&B-superster Grace Davis en sing self ses liedjies. “Ek wou sing vandat ek ’n kind was,” sê Tracee.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days