Huisgenoot

LIEWE ELIZE

G’N BEGRIP VIR HAAR GEHOORPROBLEEM

Meer as ’n dekade gelede het my gehoor begin agteruitgaan. Ek dra een van die beste gehoorapparate wat beskikbaar is. My kinders, kleinkinders, vriende en selfs die meeste onbekendes het begrip vir my probleem. Ek gaan gereeld vir gehoortoetse, maar met die ouderdom saam verswak my gehoorvermoë ook. My man wil egter glad geen toegewings maak nie! Dis asof hy steeds nie wil verstaan dat ek hom beter hoor as hy na my kyk en dan praat nie. Hy raak gou ongeduldig en kortaf. Later sal hy dan optree asof niks gebeur het nie. Ons is al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related