Reyka
Jul 23, 2021
4 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
DIE splinternuwe en sterbelaaide misdaaddramareeks is propvol naelbytoomblikke en vreesaanjaende tonele. En as jy ’n aanhanger van die Emmy-bekroonde trefferreeks was, sal jy jou beslis wil regskuif voor die kassie, want een van dié reeks se sterre – die Skotse akteur Iain Glen wat die Mother of Dragons, Khaleesi, se regterhand, Jorah Mormont, gespeel het – is ook in te sien. In dié reeks word jong meisies eers ontvoer, later word grusame moorde gepleeg, en die polisievrou wat agter die kap van die byl moet kom, baklei teen haar eie duiwels. Hier’s als wat jy oor dié reeks moet weet.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days