Finweek - Afrikaans

Hoe gereed is jy?

die sperdatum om die oorblywende bepalings van die wet op die beskerming van persoonlike inligting (Popi) in werking te stel, is oor minder as ’n week en mense het die erns van die saak begin besef.

Baie maatskappye het te lank gewag daarmee, al het hulle ’n grasietydperk van 12 maande gehad om te verseker hulle wysig hul stelsels, prosedures en beleide om aan alle vereistes van die wet te voldoen.

Van die belangrikste artikels van die wet, wat op 1 Julie in werking tree, is onder meer die agt voorwaardes vir die wettige verwerking van persoonlike inligting, die hantering van spesiale persoonlike inligting (soos ras, gesondheid en geloof) en direkte bemarking. Die voorwaardes en verpligtinge is nogal streng, veral

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related