Finweek - Afrikaans

Beskerming van data nou wet

suid-Afrika bly kwesbaar vir die gevaar wat die misbruik van data inhou; die land staan ook ’n groot kans om daaronder deur te loop.

Die onlangse voorval waarin kuberkrakers toegang verkry het tot die persoonlike data van tot 24 miljoen Suid-Afrikaners en byna 800 000 sakeondernemings by die maatskappy Experian SA, toon hoe kwesbaar ons is.

Teen dié agtergrond sien talleSuid-Afrikaners reikhalsend daarna uit dat die oorblywende bepalings van die wet op die beskerming van persoonlike inligting (Popi) in werking gestel moet word, sê Nadine Mather, mededirekteur by die regsfirma Bowmans.

Dié wet het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related