Die Tuinier Tydskrif

Jou muis kan klik op jou!

Die eindelose ure van tuinartikels skryf, navorsing, redigering, en proefleeswerk met ‘n muis onder my hand het my nou nie juis lief gemaak vir dié tegnologiese katoetertjie nie. Ek het al menige muis die ewigheid in gestuur deur dit uit frustrasie op ander goed te kap as dit nie wou reageer nie. Ou muisoorskotte lê oral in my kantoor rond!

Die aanhoudende, ongemaklike posisie (veral as ‘n mens deur duisende onbenaamde plantfoto’s moet wroeg) het gesorg dat ek nou met ‘n tipiese geval van “muisarm” sit en siedende vlamme van pyn skiet deur my gewrig en teen my arm op! Die feit dat ek dieselfde arm gebruik terwyl ek formeel aan die werk is om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif3 min read
Heldinne van TUINBOU
PLANTWETENSKAPPE Elke nou en dan kry jy ’n onbesonge held, ’n persoon op die agtergrond wat stil-stil die wêreld vorm met ’n verstand wat geen perke ken nie en ’n vasberadenheid om sukses te behaal; dit is niemand anders as Edavalath Kakkat Janaki Am

Related