Kuier

RUK JOU SENTE REG

My geldsake het ’n makeover nodig…

Die pandemie het ’n enorme impak op die wêreld en ons geldsake gehad tot dusver…

Veral ma’s moes oornag versorgers, skoonmakers, ouers, onderwysers en verpleegsters word terwyl baie nog van die huis af ook moes werk. In baie gevalle moes vroue nie net hul onmiddellike families versorg nie, maar ook ander mense en ouers. Dit is nie net ’n emosionele tyd waar mense bekommerd is oor hul gesondheid nie, maar ook oor hul finansies en hoe hulle vir al hierdie mense gaan voorsien.

Gelukkig is dit nooit te laat om te herbesin en beheer te vat oor jou geldsake nie –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related