Huisgenoot

BRING ’N SLAG JOU KANT, MA

DIS nie iemand wat jy sommer in die hof wil aanvat nie: Gayaat Salie-Hlophe, die regter wat die opspraakwekkende Jason Rohde-moordsaak aangehoor het. Boonop is sy getroud met die ewe bekende John Hlophe, die omstrede Wes-Kaapse regterpresident van die hooggeregshof in Kaapstad.

Maar dié swaargewigregspan skrik Zara Samuels (19) allermins af. Sy is Gayaat se dogter – en sy sleep haar regter-ma hof toe vir onderhoud. Sy beweer haar ma het haar uit die huis geskop toe sy in matriek was en dat sy sedertdien weier om haar te onderhou. Maar Gayaat voer by monde van haar regsverteenwoordiger, Anel Bestbier, aan haar dogter het sélf besluit om die huis te verlaat.

Die tiener is nou ’n eerstejaarstudent

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related