Finweek - Afrikaans

Hoe om ’n vasteland reg te ruk

het op 5 Junie 1947 die Europese Herstelprogram (later bekend as die Marshall-plan) in ’n beroemde gradeplegtigheidstoespraak by Harvard-universiteit aangekondig. Hy het gesê dit was “logies” dat Amerika alles moontlik sou doen om die streek se ekonomiese groei te herstel “waarsonder daar geen politieke stabiliteit en geen sekerheid van vrede kan wees nie”. Die plan, wat deur die Amerikaanse regering gefinansier en deur ’n kommissie van oor die hele Europa heen geadministreer is, het besteding van $13 miljard oor vier jaar behels en het die hoogste ekonomiese groeikoers (sowat 35% per jaar) in Europa se geskiedenis meegebring. Toe die plan se werk afgehandel is, het die ekonomie van elke Wes-Europese land nie net na vooroorlogse vlakke van groei en ekonomiese ontwikkeling teruggekeer nie, maar dit oortref. Sedertdien word die Marshall-plan as ’n triomf beskou,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Die Beleggingswêreld Van A Tot Z
Op 1 November het Suid-Afrikaners na die stembus gegaan om in die munisipale verkiesing te stem. Die resultaat was egter nie wat die ANC of die DA gehoop het dit sou wees nie. Volgens die uitslag ondersteun 46% van die land die ANC, terwyl die DA die
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related