GEBROKE HART – TOE MAAK SY PLANNE
May 14, 2021
4 minutes
Saamgestel deur JANE VORSTER
SY WAS 18 jaar oud toe haar hart die eerste keer gebreek is. Dit het vir Stacey Abrams gevoel of haar hele wêreld in duie stort toe haar kêrel, ene Chad, vir haar sê hul verhouding is verby.
Maar pleks van op ’n hopie gaan sit en treur het die Amerikaanse student iets daadwerkliks gedoen om die einde van haar eerste liefdesverhouding in perspektief te stel: Sy het na haar universiteit se rekenaarlokaal gegaan en die volgende 40 jaar van haar lewe noukeurig beplan.
Op ’n sigblad in Excel het sy alles uitgestippel wat sy sonder hom in die lewe wil bereik – van regte studeer en naam maak in die politiek tot topverkoperromans skryf.
Wanneer die 47-jarige
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days