STRYD VAN DIE NO. 2’S
Aug 21, 2020
4 minutes
Saamgestel deur JANE VORSTER
en CHARLEA SIEBERHAGEN-GREY
‘My ma het altyd gesê: Kamala, jy kan miskien die eerste een wees om iets te doen, maar maak seker jy’s nie die laaste een nie’
GEWOONLIK is dit ’n bietjie van ’n bysaak – die aanwys van die kandidate vir die visepresidentskap van Amerika.
Maar toe Joe Biden (77), die Demokratiese Party se presidentskandidaat, onlangs sy verkiesingsmaat bekendmaak, het dit sy geldinsamelings en meningspeilings oor hom onmiddellik versterk.
Die Kaliforniese senator Kamala Harris (55) sal saam met hom in die Novemberverkiesing wees – en saam, hoop ondersteuners van die Demokratiese Party, kan hulle dalk net die Republikeinse Party se pres. Donald Trump (74) en sy verkiesingsmaat, Mike Pence (61), bloedneus gee.
Want terwyl Trump se keuse geen verDie rassing is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days