Ons kos, ons kultuur’
Apr 23, 2021
4 minutes
DEUR RAYLENTIA SIMMONS
Die geure kom haal jou terwyl jy nog daar doer ver aankom – speserye, seekos, soetgoed – en dikwels word dit vergesel deur ’n gelag en gesels. Daardie diep skater van die lag wat jou sommer laat verlang om deel te wees van daardie binnekring of om saam te smul aan wat ook al gekook word.
Maak nie saak waarvandaan jy kom nie, as jy in die Kaap is, gaan jy gou leer wat dié kos so spesiaal maak. Dis eintlik meer as net kos – dis ’n trotse kultuur en ryk aan erfenis. Dis in die goudbruin koesisters wat ’n Sondagoggend-tradisie geword het; dis die hoenderkerrie wat jy by jou ma of daai
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days