SA SE PRODUKSIE-STATISTIEKE WEN INTERNASIONALE LOF
Mar 19, 2021
1 minute
— NICO VAN BURICK
FOTO: JOHAN NORVAL
statistieke oor gewasproduksie is van hoogstaande gehalte, word maandeliks stiptelik bekend gemaak en oesskattings is gegrond op lugopnames – gevorderde tegnologie wat in die meeste lande nie gebruik word nie, sê dr. Justin Choe, graanontleder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days