Landbouweekblad

Wêreldvraag na voedsel bly sterk groei

Gedetaillerde ontledings van die vraag- en aanbodneigings van die belangrikste landboukommoditeite – in Amerika en wêreldwyd – word elke Februarie op ’n vooruitskouingskonferensie van die Amerikaanse departement van landbou bespreek.

Die neigings wat ontleed word, gee landboubesighede ’n aanduiding van wat hulle in die volgende tien jaar te wagte kan wees. Natuurlik kan die vooruitskattingsmodelle nie voorsiening maak vir markskokke en die impak van buitengewone gebeure soos die Covid-19-pandemie nie, want dit sou voorafkennis van moontlike skokke impliseer.

Terselfdertyd word aanvaar dat die modelle eerder groeineigings skat as wat dit in staat is om byvoorbeeld toekomstige pryssiklusse na te boots, wat deur markveranderinge aangedryf word. Die belang van die projeksies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred