Landbouweekblad

Wêreldneigings wys rigting vir SA landbou

Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) en die Voedsel-en-landbou-organisasie (VLO) het pas hul tienjaarsiening bekend gemaak vir wêreldlandboumarkte, wat volgens hulle ’n riglyn kan gee vir beplanning. Hulle gee vooruitsigte van markgroei en
-pryse op wêreldvlak, maar ook op streekvlak vir die belangrikste landbouprodukte.

Die Suid-Afrikaanse landbou moet met bitter min beskerming met invoer meeding, terwyl die kommersiële landbou feitlik die helfte van sy inkomste met uitvoer verdien. Internasionale markte en pryse bepaal die verloop van die plaaslike graan- en veemarkte, asook vrugte-uitvoer. Dit is dus raadsaam om kennis te neem van wat die kundiges in die volgende dekade vir landboumarkte verwag.

GAAN PRYSE DAAL?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit