Landbouweekblad

Afrika en Asië bied groot geleenthede vir uitvoer

KORTOM

■ Bevolkingsgroei sal na verwagting die grootste aandrywer in die vraag na voedsel wees in die volgende dekade.
■ Wisselkoersveranderinge in veral Afrika suid van die Sahara kan voedselpryse in plaaslike geldeenhede aansienlik laat styg.
■ Die verbruik van vleis op ’n per capita-grondslag wêreldwyd sal na verwagting met 2% per jaar groei, hoofsaaklik in laeen middelinkomstelande.

Die Voedsel-en-landbou-organisasie van die Verenigde Nasies en OESO (Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling) stel jaarliks ’n deeglik nagevorste verslag beskikbaar met vooruitsigte vir die wêreldvoedselmarkte in die volgende tien jaar. Die jongste vooruitskouing is vir die tydperk tot 2033.

Suid-Afrika is regstreeks gekoppel aan die wêreldmark omdat 50% van die plaaslike landbouverdienste van uitvoer kom. Aandrywers van die wêreldmark vir voedsel in die volgende dekade is daarom ook op die Suid-Afrikaanse landbou van toepassing.

Dit sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit