Landbouweekblad

Kanola lewer 3 t/ha danksy vogbewaring

PLAASINLIGTING

LIGGING: Caledon, Wes-Kaap

NAAM: Kralegin

ONDERNEMINGSVORM: Bet El-trust VERTAKKINGS: Kanola, koring, gars, soetlupiene, hawer, droëlandlusern en Dormerskape

GRONDTIPE: Skaliegrond en grond met ’n hoë klipfraksie

GEMIDDELDE REËNVAL: 250 mm per jaar

KORTOM

■ Die Suid-Kaapse wenners van die Proteïennavorsingstigting se opbrengskompetisie vir minder as 150 ha kanola, meen kanola kan winsgewend wees as al die risiko’s verbonde aan die gewas bestuur word.

■ Tydsberekening in vele stadiums van die groeiseisoen is baie belangrik om welslae te behaal.

■ Hoewel hul grond in ’n gebied met relatief lae reënval geleë is, bevorder bewaringsboerdery, en veral ’n dik deklaag, vogbewaring tot voordeel van hul graanoeste.

I n die somer kan die Overberg maar vaal lyk, so asof daar nie veel aangaan nie, totdat jy op sekere plase se stoppellande gaan stap en die dik deklaag sien wat op die lande lê.

Waar jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit