Landbouweekblad

Waardige wenners op watertafelgrond

LIGGING VRYSTAAT

INLIGTING

Ligging: Hoopstad

Plaasname: Lapbosch, Rustvlei en Zuurol

Eienaarskap: Maatskappy (K&N-boerdery)

Vertakkings: Mielies, sojabone en sonneblomme

Grondtipe: Baie sanderig, maar teen die laagtes meer kleierig

Gemiddelde reënval: 450 mm/jaar sedert 1951-’52, maar 760-780 mm/jaar die afgelope twee jaar

KORTOM

■ Pitplasing is deel van presisieboerdery wat die broers meen noodsaaklik vir ’n groot oes is.

■ Profielgate word voor planttyd op die watertafellande gegrawe om vas te stel hoeveel grondvog daar is.

■ Hulle plaas kunsmis op verskillende dieptes sodat die plantwortels genoeg voedingstowwe kry namate dit dieper groei.

Hare op die tande. Dít is wat ’n boer van Hoopstad in die droë weste van Suid-Afrika moet hê om suksesvol te boer. As hy egter sy grond ken en betyds die nodige aanpassings kan doen aan die hand van die reënval en sy kennis van sy plaas, verander dit die sinkplaatpad in ’n gelyk grondpad. Is hy boonop met watertafelgrond geseën, lyk die voorsigte nóg rooskleuriger.

Hierdie vermoë om te leer, planne te beraam, aan te pas en ’n kundige kunsmisbeleid toe te pas, het die broers mnre. Neels en Kobus Eksteen in die 2020-’21-produksiejaar in staat gestel om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding