Kuier

Melanie MAAK OOP

As jy nie aan’n geestesiekte (mental illness) ly nie, sal jy nooit verstaan hoe moeilik dit is om jouself net sover te kry om soggens uit die bed op te staan nie. Nog minder sal jy weet hoe moeilik dit is om vir jouself in die spieël te kyk, want anders as vir ander, is die spieëlbeeld wat na jóú terugstaar gevul met selfhaat en die geloof dat jy’n nikswerd is.

En nee, dis nie iets waaruit jy net kan “snap nie”. Dis’n siekte, soos enige ander siekte waarvoor daar’n diagnose en behandeling is. Die ergste wat mense kan doen wat nie geestesiektes verstaan nie, is om te maak asof “dit net in jou kop is”.

Dít is die boodskap wat die aktrise Melanie du Bois (45) hoop sy kan tuisbring, want syself ly aan bipolêre gemoedsteuring,’n geestesiekte wat haar baie hoë highs laat ervaar, maar ook baie lae laagtepunte. So, elke dag bring sy eie uitdagings. Dinge was veral vir haar erg met die eerste hard lockdown omdat sy haar familie in Johannesburg verskriklik baie gemis het.

“Ek kan nie eens aan môre dink nie; ek kan net op vandag fokus; om deur se Felicity en nou te sien as die onderwyser Ronel Martins-Cupido in kykNET&kie se telenovela, . Dis juis vir haar werk in dat Melanie’n paar jaar gelede Johannesburg vir Kaapstad verruil het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related